Stop Smoking Clinic on Facebook

testimonials

Martin Kotze

"Soos telefonies bevestig is ek gelukkig darem nog “rook-vry” na 12 maande. Ek moet erken, daar kom nog tye wat die lus my wil oorval, maar ‘n glas koue water doen gewoonlik die ding. Snaaks genoeg dat as ek tussen rokers staan, pla dit my glad nie.
Die terapie het definitief vir my gehelp om op te hou rook. Dit, tesame met absolute wilskrag, was die rede. Ek weet nie of ek dit sou kon doen net op wilskrag nie, aangesien twee vorige pogings nie gewerk het nie. Die terapie het beslis ‘n invloed en ek kan dit regtig aanbeveel. Of elke persoon dit dieselfde gaan ervaar, kan ek egter nie sê nie.
Ek hoop dat julle uitbreiding van hierdie diens net suksesvol sal wees en dat baie meer mense, soos ek, rook-vry sal word."



who why   how faq