Stop Smoking Clinic on Facebook

testimonials

Darius Lamprecht


"Ek is Darius Lamprecht en het gerook vir 16 jaar. Ek het jare probeer ophou....Ek het pille, kougom, plakkers en boeke probeer, maar niks het gehelp nie. Ek het basies opgegee en gedink niks sal werk nie tot ek eendag op 'n pamflet afgekom het wat adverteer hoe om op te hou rook. Ek het dadelik vir die Stop Smoking Clinic gebel en 'n afspraak gemaak.

Twee sessies later was ek rook vry, en die beste van als is ek het net daar gelê. 'n Spesiale masjien is tot werk gesit en dit was dit. Ek is trots om te se dat Stop Smoking Clinic vir my gehelp het en dat ek dit kan aanbeveel vir enige iemand wat ernstig is oor die besluit om die kanker stokkies te laat vaar."



who why   how faq