Stop Smoking Clinic on Facebook

testimonials

Jacques Bruwer

"Watter ongelooflike lewens verandering het julle nie meegebring in my lewe nie!  Ek het na die behandeling nie weer gerook of lus gevoel om te rook nie... en my verhouding met my gesin het soveel minder onnodige kla sessies veroorsaak.

Ek het al soveel kere probeer om op te hou voor dit maar was nooit suksesvol nie en het elke keer na 6 maande weer begin rook.  Ek is tans nou al vir 1 en 'n half jaar sonder 'n sigaret.  BAIE BAIE dankie... julle neem die lus om te rook weg en die groot geheim is om op jou eie die gewoonte te breek en danksy julle bykomende raad wat ek haarfyn gevolg het, kon ek die ook doen.

Dankie dat julle my die leiding gegee en gehelp het om my lewe te verander."



who why   how faq