Stop Smoking Clinic on Facebook

testimonials

Reka Nel

"Ek wil net se dit het my verskriklik baie gehelp om op te hou rook. Hierdie maand (Augustus) is dit al 9 maande sedert ek ophou rook het. Ek was geestelik reg om op te hou en my belofte om op te hou rook voordat my eerste kleinkind gebore word, was net nog 'n inspuiting. Die Stop Smoking Clinic was baie professioneel en het my verskriklik baie gehelp en bemoedig. Ek vertel al my vriende en familie van julle. Baie dankie!!"



who why   how faq